Description
Human & Rousseau
Tweede Druk 1976
Illustrasies deur K. Oeschli
Voor ek skool toe gaan-reeks
Sagteband met verweer op hoeke en kante, plakker oor rugkant, geskrewe pen en stempel op voorste binneblaaie, stempel en biblioteek kaartjies op agterste binneblad















