Geskenke vir kinders : ‘n Patroonboek / Marie Nortjé

R150.00

Verskeie pop patrone, Handpoppe, Klopsmarionet, Vingerpoppe, Lapboek, Lapspeletjies, Kerskouse, Adventkalender, Breitolkarakters, Pophuis en meubels, Dorp, Vloerplan, Horlosies, Trein Legkaarte, Doeksakke

Elke patroon met stap vir stap aanwysings

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.TFR.023/4/18 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: 1992

Toestand: Groterige A4 grootte boek met patrone in swart en wit wat mens kan aftrek om uit te knip en gekleurde fotos van die eindprodukte.

Ontwerp: Vernon Joshya

Fotografie: Peter Bouman

Tekeninge: Peter Ebsworth