God se bos / Frik Hermann

R70.00

Voorwoord: Vir hulle wat nog veg teen die geel basilisk.

Vervulling van ‘n lewensroeping word beheers deur een van twee onderskeie Kragpole – of die van God of van Satan. Tussen die twee magnetiese velde lê die mense se blinde worsteling…

Out of stock

SKU: DIG.003/08/11/23(SUR) Categories: , Tag:

Description

Uitgegee deur Frik Hermann

Eerste uitgawe 1980

Sagteband gedruk op geel papier

Vuil merk op voorkant van een bundel, in goeie kondisie