Description
Uitgegee deur Tafelberg
Tweede druk 2011
Sagteband toon geringe verweer op omslag, naam van vorige eienaar op binne blad geskryf
Kronkelpad is die laaste roman in ‘n trilogie na Anderkant Pontenilo en Persomi, kind van die brakrant.
Bitter skaars boeke

