Met ligter tred / Audrey Blignault

R75.00

Toe Audrey Blignault in 1961 die Eugene Marais-prys van die SA Akademie ontvang het, het prof. F.V. Lategan in sy huldigingswoord van hierdie skrywer gesê sy kan “ongedwonge met eie warm-persoonlike stemklank gesels na aanleiding van enige aankopingspunt uit die daelikse lewe soos dit in en om haar eie huis vloei”. “Die stukke bekoor omdat hulle beskryf  wat elke dag met elke vrou gebeur”, het MER geskryf. “Dit verduidelik en bevredig die verlange wat elke mens het om oortuig te wees dat andere sy lewensondervinding verstaan.

1 in stock

SKU: FIKSIE.LUC.016/1/18 Category: Tags: ,

Description

Uitgewer: Nasionale Boekhandel Beperk

Datum: Vierde druk 1965

Toestand: Hardeband met stofomslag waarop een van illustreerder Katrine Harries se sketse is.

Illustreerder: Katrine Harries