Description
Groep 7 Drukkers en Uitgewers
Eerste publikasie 2018
Sagteband nuut aangekoop met mooi voorbladskets
Illustrasies: Michelle Erwee
R120.00
“Spelonk is ‘n jeugboek vir jong lesertjies tussen 8-12 jarige ouderdom, maar kan ook voorgelees word deur Oupas en Oumas, Mammas en Pappas, en sommer enige leser wat van ‘n lekker storie hou.
Uit die pen van Sandi Bothma, kom twee pittige stadsjapies wat die vakansie op ‘n plaas kuier. Die twee avonturiers het allerhande pret, en kom een middag toevallig op ‘n geheime grot af. Dis hier waar die avontuur begin.”
1 in stock
Groep 7 Drukkers en Uitgewers
Eerste publikasie 2018
Sagteband nuut aangekoop met mooi voorbladskets
Illustrasies: Michelle Erwee