Description
Uitgegee deur die Stadsraad van Nelspruit
Augustus 1979
Hardeband boek met mooi stofomslag met effense verweer op die rante, maar oorgetrek met kleefplasteik, in puik toestand met heelwat swart en wit fotos van rolspelers
‘n Kaart is op die binneblad voor en ook agter ingesluit van die hele Laeveld











