Nuwe veerkrag vir futlose ma’s /Johnson, Barbara

R65.00

Hoop vir elkeen wat die seerkrykant van ouerskap ervaar het.

Nuwe Veerkrag vir Futlose Ma’s wys die leser hoe om met seerkry saam te leef en vreugde te midde van pyn te ervaar.  God se liefde en nabyheid het Barbara Johnson gehelp om weer heel te word nadat sy die seerkry van ouerskap in haar lewe beleef het.  Haar persoonlike herinneringe, gedigte en humor bring nuwe lewenswysheid na vore en onderstreep die moontlikheid om weer te lag en vreugde in jou lewe te ervaar.

Out of stock

SKU: FIKSIE.DON.002/10/2/22 Categories: , , Tags: , , ,

Description

CUM

Eerste uitgawe 1995

Sagtebandboek met glansvoorblad.  Goeie toestand met effense vlekkies op voor en agterblad. Binneblaaie is soos nuut.

Vertaal deur Rosalie van Aswegen

Illustrasies deur Blanche Simm