DJ Opperman se nuwe Kleuterverseboek

R120.00

Out of stock

SKU: KIN.CDON024/3/20; KIN.CDON025/3/20 Category:

Description

Tafelberg;

Tweede uitgawe eerste druk 1981; Tweede druk 1982

Hardeband A4 grootte boek met gekleurde glansvoorblad, xbibboek met stempels en dinge wat daarmee saamgaan, laminering het borrels op voorblad gemaak, naam van vorige eienaar voorin; rug geplak met sellotape ter versterking

Kleurillustrasies: Cora Coetzee