Snoet-Alleen / Freda Linde

R70.00

Snoet-Alleen was die eerste Afrikaanse kinderboek wat in die VSA in vertaling verskyn het as Toto and the aardvark. In 1981 is die boek ook in Duits uitgegee as Schnuffel. Hierdie unieke inheemse verhaal getuig van uitnemendeheid van die fyn vakmanskap van Freda Linde.

Out of stock

SKU: KIN.CHA/14 Category:

Description

John Malherbe Edms bpk.

Vyfde druk 1973

Hardebandboek met stofomslag, stukkie van die rugkant se verf af waar plakker afgetrek is, x bibboek met stempels en plakkers  en hier en daar ‘n vuil kol in boek, steeds ‘n goeie boek om te he, ook ‘n vorige boekwinkel se stempel voorin boek

Tekeninge: Bekende skilder, Peter Clarke

Bekroning: Freda Linde is bekroon met die CP Hoogenhout-toekenning vir hierdie boek.

 

Freda Linde – van die agterblad van Snoet-alleen.